General Dynamics F-111

General Dynamics F-111
'n F-111 gedurende 'n invlughervullingsmissie oor die Noordsee.
Tipe Vegvliegtuig en bomwerper
Vervaardiger General Dynamics
Nooiensvlug 21 Desember 1964
Bekendstelling 18 Julie 1967
Onttrek Amerikaanse Lugmag F-111F, 1996; EF-111A, 1998
Status Onttrek
Hoofgebruiker Amerikaanse Lugmag
Vervaardig 563

Die General Dynamics F-111 is 'n Amerikaanse vliegtuig wat aanvanklik ontwikkel is as 'n vegvliegtuig maar eindelik as 'n bomwerper gebruik is. Nadat die vliegtuig uit diens onttrek is het die Amerikaanse Lugmag die vliegtuig amptelik die General Dynamics F-111 Aardvark genoem, vermoedelik na aanleiding van sy lang neus. Dit het vir lank reeds nie-amptelik as die Aardvark bekend gestaan.


Developed by StudentB